News

BIRDING TRAIL AT BERGSIG WINE ESTATE

Posted on the 15th May 2013

Bergsig Landgoed Voëlkykroete

Die roete is ongeveer 4.5 km lank. Dit loop deur die wingerde en teen die Breërivier af. Heelwat inheemse dier- en plantsoorte kan gesien word.

Ongelooflike natuurskoon tesame met die meer as 150 voëlspesies wat te siene is maak dit die ideale uitstappie vir voëlkykers. Die roete kan alleen gestap word, maar gidse kan ook gereel word vir groepe.

Kontak ons gerus vir verdere inligting.

sales@bergsig.co.za / 023 355 1603

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

COMMENTS

1282
No current posts. Be the first to post a comment