News

COMMENTS RECEIVED AFTER THE FLIGHT FOR BIRDERS COURSE IN HERMANUS LAST WEEKEND

Posted on the 12th March 2017

# Keith & Barbara Baughan: “Would just like to say how much we enjoyed the ‘Flight for Birders’ course last week-end! This was our first attempt at such an event and we loved it. We felt that your presentation style and whole approach was just right for the occasion and the audience”.

# Dianne Steenkamp: “Thanks Elaine Odendal and Anton Odendal, a wonderful day. Looking forward to tomorrow and our walk with birds!”

# Charlotte Augustyn: “Thank you for a wonderful Bird course. I enjoyed it very much and learned so much”.

# Elsabe Nel: “Baie dankie vir ‘n uitmuntende kursus. Ilse was reg, die gogga gaan ons byt en dit het weliswaar! Ek het die voorreg gehad om saam haar vandag na die Woordfees in Stellenbosch te gaan maar vandag in die kar het die voëltjies meer getjirp binnekant as om buitekant daarna te kyk…. Ons is 4 hegte vriendinne wie se geselskap nou verseker oor voëls ook sal gaan. Sy en jy het julle doel bereik”.

 

 

 

 

 


# Clifford Heys: “Dankie vir die naweek se inspirasie. Ons is in Pilanesberg en langs die golfbaan met die mooiste en grootste voëlversameling ..... Maar ai, die onkunde. Ons mis julle ..! Al wat ons het is Anton se entoesiasme. Dank van Heys tot Huis”.

# Marie Stander Verster: “Dankie, ek het jou Flight for Birds kursus geniet en vind dit besonders dat mens so 'n passie ontwikkel wanneer ander uittree en aftree - om niks te doen nie.....”

# Beate Muller: “Baie, baie dankie vir 'n fantastiese aanbieding Saterdag en Sondag. Dit was propvol inligting en baie leersaam. My man het darem vandag huis toe gekom. Ek sal graag Saterdag na Elgin toe gaan. Groete vir Elaine”.

# Diane Steenkamp: Thanks to Birdlife Overberg, Anton Odendal and Elaine Odendal, it was marvelous, informative and very enjoyable! Brilliant course with tons of great facts and photo's. I strongly recommend your course to any pre-birders and present birders. This morning, spent my 1st morning with camera in Fernkloof Nature Reserve with fellow birders and photographers - learning and enjoying. 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

COMMENTS

2326
No current posts. Be the first to post a comment